Aflewering/Delivery

Spandeer R500 of meer om GRATIS AFLEWERING te kry / Spend R500 or more to get FREE DELIVERY.

Nasionale Metro Gebiede/National Metro Areas - R78.20 Aflewering/Delivery

Landelike Gebiede/Outlying Areas - R114.00 Aflewering/Delivery

Self Optel/Self Pickup - 65 Kremetart Street, Val-de-Grace, Pretoria, Gauteng, 0102, South Africa

Oor Ons/About Us

Francois Maree

Uitgewer/Publisher

Fantasi spesialiseer in die uitgee van hoë gehalte, kleurvolle kinderboeke. Ons gee ou en nuwe stories uit - van bekende sprokies tot oorspronklike skeppings. Ons doen koproduksies saam met oorsese uitgewers en koop en verkoop internasionale regte. Fundi is ’n druknaam wat fokus op leesstof vir tieners en ouer leser, onder andere die geliefde Oloff die Seerower-reeks. Ons nuutste byvoeging – Fantasidigi – bied ’n tuiste vir ons luisterboeke en digitale uitgawes. - Fantasi specialises in the publishing of high quality, full colour children’s books. We publish old and new – from well known fairy tales to original creations. We co-produce with overseas publishers and buy and sell international rights.Fundi is an imprint with a focus on reading material for teenagers and older readers, amongst others the beloved Oloff series.Our new kid on the block – Fantasidigi – runs our e-book leg and we are proud to announce that selected hard copy material is also available in e-format.

Plek/Location

Ons boeke is landswyd by toonaangewende boekwinkels beskikbaar, waaronder Bargain Books, PNA, Exclusive Books en die C.N.A. Jy is baie welkom om gesig te kom wys (ons sal nooit “nee” sê vir kolwyntjies nie!), maar onthou asseblief dat ons nie ’n “boekwinkel” in die ware sin van die woord is nie, maar slegs agter die skerms werk, dus hou ons net ’n beperkte voorraad van ons boeke hier aan en ons het ook nie kredietkaartfasiliteite beskikbaar nie. / Our books are available at leading stores nationwide – Bargain Books, PNA and Exclusive Books, among others. You are welcome to drop in to say hi (we'll never say "no" to cupcakes), but please remember that we are not a "book shop" like the ones mentioned above, only the "behind-the-scenes" of our books, so we keep very limited stock of our books and we do not have any card facilities available.

Adres/Address

Kremetartstraat 65, Val-de-Grace, Pretoria

Monday - Friday

9am - 5pm

Kontak Ons/Contact Us

Maak kontak met ons/Connect with us