
| Hoeveelheid/Quantity | Price per item | Discount |
| 5 items | R79.80 | 20% off |
Geskryf deur Annelize Bester - Vertel deur Anna Davel
Diep, diep in die hart van Droombos, daar waar net bosdiertjies, feetjies en kabouters woon en waar kindertjies net in hul drome kan kom, het daar eendag ’n baie spesiale lelie begin blom ... Maak toe jou ogies, luister fyn en kom kuier saam in Droombos.
Volume 1
- Droombos se nuwe prinsessie
- Reënboogfeetjie se ongeluk
- Talienkie Tandmuis en die dief
- Klaas Vakie se lang nag
- Diep in Droombos ...










Spandeer R500 of meer om GRATIS AFLEWERING te kry / Spend R500 or more to get FREE DELIVERY.
Nasionale Metro Gebiede/National Metro Areas - R97.75 Aflewering/Delivery
Landelike Gebiede/Outlying Areas - R126.50 Aflewering/Delivery
Self Optel/Self Pickup - 65 Kremetart Street, Val-de-Grace, Pretoria, Gauteng, 0102, South Africa
Francois Maree
Uitgewer/Publisher
Fantasi spesialiseer in die uitgee van hoë gehalte, kleurvolle kinderboeke. Ons gee ou en nuwe stories uit - van bekende sprokies tot oorspronklike skeppings. Ons doen koproduksies saam met oorsese uitgewers en koop en verkoop internasionale regte. Fundi is ’n druknaam wat fokus op leesstof vir tieners en ouer leser, onder andere die geliefde Oloff die Seerower-reeks. Ons nuutste byvoeging – Fantasidigi – bied ’n tuiste vir ons luisterboeke en digitale uitgawes. - Fantasi specialises in the publishing of high quality, full colour children’s books. We publish old and new – from well known fairy tales to original creations. We co-produce with overseas publishers and buy and sell international rights.Fundi is an imprint with a focus on reading material for teenagers and older readers, amongst others the beloved Oloff series.Our new kid on the block – Fantasidigi – runs our e-book leg and we are proud to announce that selected hard copy material is also available in e-format.